suurknol [boodskap #130266] |
Wed, 11 March 2020 07:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suurknol
Afbreking: suur•knol
Samestelling: suur + knol
Selfstandige naamwoord: suurknol
Meervoud: suurknolle
Verkleinwoord: suurknolletjie
Meervoud van verkleining: suurknolletjies
Betekenis:
• (figuurlik) Iemand wat altyd stuurs en suur is.
• Enige van 'n aantal knolplante wat suur is.
Gebruik:
• Die man is 'n absolute suurknol en bitter ongeskik daarby.
Sinoniem:
• suurgesig
• suurkanol
• suurpruim
Vertaling:
Engels: sourpuss; sour bulb
Nederlands: zuurpruim; zure bol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|