snoeshaan [boodskap #130265] |
Wed, 11 March 2020 07:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snoeshaan
Afbreking: snoes•haan
Selfstandige naamwoord: snoeshaan
Meervoud: snoeshane
Verkleinwoord: snoeshaantjie
Meervoud van verkleining: snoeshaantjies
Betekenis:
• Iemand wat altyd grootpraat en spog; spogger; grootprater.
• 'n Vreemde soort mens.
Gebruik:
• Hy is 'n glansgans en 'n snoeshaan.
Vertaling:
Engels: cockalorum; weirdo, foreign chap
Nederlands: snoeshaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|