Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staatmaker
staatmaker [boodskap #130264] Wed, 11 March 2020 07:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
staatmaker
Afbreking: staat•ma•ker


Selfstandige naamwoord: staatmaker
Meervoud: staatmakers
Verkleinwoord: staatmakertjie
Meervoud van verkleining: staatmakertjies

Betekenis:
• Iemand op wie 'n mens altyd kan reken.

Gebruik:
• As jy 'n staatmaker is, sal jou ouers, vriende en jou baas jou vertrou.

Sinoniem:
• getroue
• lojalis
• steunpilaar

Vertaling:
Engels: brick, mainstay, man of mettle, prop
Nederlands: toeverlaat, steunpilaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spotvoël
Volgende onderwerp: snoeshaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:52:46 UTC 2025