Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spotvoël
spotvoël [boodskap #130263] Tue, 10 March 2020 20:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Spotvoël.
'n Spotvoël.
spotvoël
Afbreking: spot•vo•ël
Samestelling: spot + voël


Selfstandige naamwoord: spotvoël
Meervoud: spotvoëls
Verkleinwoord: spotvoëltjie
Meervoud van verkleining: spotvoëljies

Betekenis:
• (figuurlik) Iemand wat lief is om met alles te spot.
• Die spotsanger, 'n sangvoël wat geluide kan naboots (Hippolais icterina).

Gebruik:
• Hy is 'n regte spotvoël jy moet hom liewers nie te ernstig opneem nie.
• Die spotvoël broei in Europa en oorwinter in suidelike Afrika.

Vertaling:
Engels: mocker; mocking‐bird
Nederlands: spotvogel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pols
Volgende onderwerp: staatmaker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:32:49 UTC 2025