Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smeerlap
smeerlap [boodskap #130255] Tue, 10 March 2020 07:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
smeerlap
Afbreking: smeer•lap
Samestelling: smeer + lap


Selfstandige naamwoord: smeerlap
Meervoud: smeerlappe
Verkleinwoord: smeerlappie
Meervoud van verkleining: smeerlappies

Betekenis:
• 'n Vuil persoon of 'n skurk.

Gebruik:
• Mens moet eerder nie met daai smeerlap sake te doen nie.

Vertaling:
Engels: dirtbag, grease-rag, dirty fellow, blackguard, swine, cad, skunk
Nederlands: smeerlap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slodderkous
Volgende onderwerp: snip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:48:56 UTC 2025