Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » senuwee-orrel
senuwee-orrel [boodskap #130252] Di, 10 Maart 2020 06:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
senuwee-orrel
Afbreking: se•nu•wee-or•rel


Selfstandige naamwoord: senuwee-orrel
Meervoud: senuwee-orrels

Betekenis:
• 'n Baie senuweeagtige mens.

Gebruik:
• Hy is net 'n bietjie van 'n senuwee-orrel.

Sinoniem:
• senulyer
• senuweelyer
• senuweewrak

Vertaling:
Engels: nervous wreck
Nederlands: zenuwpees, zenuwlijder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: semelbroek
Volgende onderwerp: sieltjie-sonder-sorg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 22:56:01 MGT 2024