Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » demografie
demografie [boodskap #130249] Mon, 09 March 2020 20:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
demografie
Afbreking: de•mo•gra•fie


Selfstandige naamwoord: demografie
Meervoud: demografieë

Betekenis:
• Studie van die omvang, samestelling en verspreiding van 'n bepaalde bevolkingsgroep en die veranderinge daarin.

Gebruik:
Demografie is die studie van menslike bevolkingsdinamika, wat verder ook sosiologie, ekonomie en geografie ondersoek.

Sinoniem:
• bevolkingsleer

Verwant:
• demograaf
• demografies

Vertaling:
Engels: demography
Nederlands: demografie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sandtrapper
Volgende onderwerp: semelbroek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:47:15 UTC 2025