Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mor
mor [boodskap #130245] Mon, 09 March 2020 15:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mor
Afbreking: mor
Uitspraak: /mɔr/


Werkwoord: mor
Verlede tyd: het gemor
Teenwoordige deelwoord: morrend, morrende

Betekenis:
• Om iets te bekla; ontevrede geluide maak.

Gebruik:
• Die werkers mor oor hulle karige salaris.
• Die leerlinge het oor die moeilike huiswerk gemor.

Sinoniem:
• brom
• kerm
• kla
• knor
• murmureer
• neul
• pruttel
• sanik
• sug

Vertaling:
Engels: to grumble, complain
Nederlands: morren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pika
Volgende onderwerp: rissie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:39:15 UTC 2025