Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pika
pika [boodskap #130244] Mon, 09 March 2020 15:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die maaginhoud van iemand wat pika gehad het.
Die maaginhoud van iemand wat pika gehad het.
pika
Afbreking: pi•ka


Selfstandige naamwoord: pika
Meervoud:

Betekenis:
• Die kompulsiewe neiging om oneetbare dinge (soos grond, gras, klippe, ens.) te verorber.
• 'n Tipografiese eenheid, 1 pika = 4,2175176 mm.

Gebruik:
Pika kan die derms beskadig en moet daarom so spoedig moontlik behandel word.

Vertaling:
Engels: pica
Nederlands: pica

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ringkop
Volgende onderwerp: mor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:46:13 UTC 2025