rem [boodskap #130242] |
Mon, 09 March 2020 06:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rem
Afbreking: rem
Selfstandige naamwoord: rem
Meervoud: remme
Betekenis:
• Meganisme wat iets vertraag of tot stilstand bring.
Gebruik:
• Die trein slaan remme aan.
Hiponiem:
• handrem
Afgelei:
• remafstand
• remblok
• remskoen
• remlig
Vertaling:
Engels: brake
Nederlands: rem
Werkwoord: rem
Verlede tyd: het gerem
Betekenis:
• Snelheid verminder of tot stilstand dwing.
Gebruik:
• 'n Trein het gewoonlik 'n bestuurder wat die trein moet versnel en rem.
Sinoniem:
• briek
• strem
• teëhou
Vertaling:
Engels: to brake
Nederlands: remmen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|