pokkel [boodskap #130239] |
Mon, 09 March 2020 06:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pokkel
Afbreking: pok•kel
Selfstandige naamwoord: pokkel
Meervoud: pokkels
Verkleinwoord: pokkeltjie
Meervoud van verkleining: pokkeltjies
Betekenis:
• 'n Kort, vet persoon. Iemand wat dik en geset is.
Gebruik:
• Hy is 'n regte pokkel.
Sinoniem:
• dikgat
• potjierol
• vaatjie
• vetsak
Vertaling:
Engels: chubby person
Nederlands: pokkel, vetzak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|