Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » penlekker
penlekker [boodskap #130238] Sun, 08 March 2020 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
penlekker
Afbreking: pen•lek•ker
Samestelling: pen + lekker


Selfstandige naamwoord: penlekker
Meervoud: penlekkers
Verkleinwoord: penlekkertjie
Meervoud van verkleining: penlekkertjies

Betekenis:
• Persoon wat baie skryf. Iemand wat baie skriftelike werk doen.

Gebruik:
• Hy is 'n penlekker wat kantoorwerk doen.

Sinoniem:
• klerk
• pennelekker
• skrywer

Vertaling:
Engels: pen‐pusher
Nederlands: pennenlikker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parasiet
Volgende onderwerp: pokkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:48:49 UTC 2025