Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » luns
luns [boodskap #130228] Sun, 08 March 2020 07:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
luns
Afbreking: luns


Selfstandige naamwoord: luns
Meervoud: lunse
Verkleinwoord: lunsie
Meervoud van verkleining: lunsies

Betekenis:
• 'n Pen van metaal (spy of spie) wat keer dat 'n wiel van sy as kan afdraai.

Gebruik:
• 'n Wawiel se luns word aan die onderkant met 'n lunsriem vasgemaak.

Afgelei:
• lunsriem

Vertaling:
Engels: linch-pin, axle-pin
Nederlands: luns

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lunsriem
Volgende onderwerp: riem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:15:21 UTC 2025