Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lunsriem
lunsriem [boodskap #130227] Sun, 08 March 2020 07:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lunsriem
Afbreking: luns•riem
Samestelling: luns + riem


Selfstandige naamwoord: lunsriem
Meervoud: lunsrieme
Verkleinwoord: lunsriempie
Meervoud van verkleining: lunsriempies

Betekenis:
• Riem wat deur die onderpunt van die luns (die ysterpen wat deur die punt van 'n wa-as kom) gesteek word om te verhoed dat dit uitval.
• (figuurlik) Iemand wat baie vuil, smerig en onnet is.

Gebruik:
• 'n Lunsriem is gewoonlik vol ghries, daarom word daar ook soms na 'n vuil, smerige persoon as 'n lunsriem verwys.
• Die lunsriem kom nie naby my nie!

Spreekwoord:
• Hy is 'n lunsriem. ['n Smerige, vuil persoon.]

Vertaling:
Engels: linchpin strap, axle-pin strap; dirty rascal
Nederlands: lunsriem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: luistervink
Volgende onderwerp: luns
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 21 18:00:34 UTC 2025