luistervink [boodskap #130226] |
Sun, 08 March 2020 07:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
luistervink
Afbreking: lui•ster•vink
Samestelling: luister + vink
Selfstandige naamwoord: luistervink
Meervoud: luistervinke
Verkleinwoord: luistervinkie
Meervoud van verkleining: luistervinkies
Betekenis:
• Iemand wat altyd alles afluister.
Gebruik:
• Want 'n opsitkers teen 'n sent 'n uur en 'n luistervink daarby is gans te duur... [Die Padda Wou Gaan Opsit, Carike Keuzenkamp]
Sinoniem:
• afluisteraar
• inluisteraar
Vertaling:
Engels: eavesdropper
Nederlands: luistervink
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|