Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lolpot
lolpot [boodskap #130225] Sun, 08 March 2020 07:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lolpot
Afbreking: lol•pot
Samestelling: lol + pot


Selfstandige naamwoord: lolpot
Meervoud: lolpotte
Verkleinwoord: lolpotjie
Meervoud van verkleining: lolpotjies

Betekenis:
• Persoon wat gedurig neul. Iemand wat ‘n ander deur gesanik wil dwing om iets te doen.

Gebruik:
• Gee tog vir die lolpot 'n suigstokkie.

Spreekwoord:
• Hy is 'n regte lolpot. [Iemand wat gedurig neul.]

Sinoniem:
• klakous
• laspos
• neulkous
• neulpot
• saniker

Vertaling:
Engels: nuisance, troublesome person
Nederlands: overlast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lokvink
Volgende onderwerp: luistervink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:37:39 UTC 2025