Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » langasem
langasem [boodskap #130222] Sat, 07 March 2020 21:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
langasem
Afbreking: lang•a•sem
Samestelling: lang + asem


Selfstandige naamwoord: langasem
Meervoud: langasems
Verkleinwoord: langasempie
Meervoud van verkleining: langasempies

Betekenis:
• Persoon wat lang afstande hardloop.
• Iemand wat nie kan klaar kom om iets te sê nie.

Gebruik:
• Probeer as jy wil, maar jy sal nie maklik die langasem, Letesha Coetzee, op die baan vang nie. [Dié langasem draf almal kaf, Netwerk24, 09 Sep. 2019]
• As 'n langasem eers begin bid, dan weet jy jy is in vir 'n ding.

Vertaling:
Engels: long breath
Nederlands: lange adem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lamsak
Volgende onderwerp: lekkerbek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:41:46 UTC 2025