Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lamsak
lamsak [boodskap #130221] Sat, 07 March 2020 20:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lamsak
Afbreking: lam•sak
Samestelling: lam + sak


Selfstandige naamwoord: lamsak
Meervoud: lamsakke

Betekenis:
• Iemand wat pap en sonder deursettingsvermoë is.

Gebruik:
• Moenie so 'n lamsak wees nie, staan op groei 'n ruggraat!

Spreekwoord:
• Hy is sommer 'n lamsak. ['n Niksbeduidende, ruggraatlose vent.]

Sinoniem:
• papbroek
• slappeling
• swakkeling

Verwant:
• lamsakkig

Vertaling:
Engels: slacker, lackluster person, spunkless fellow
Nederlands: lamzak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwaksalwer
Volgende onderwerp: langasem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:15:43 UTC 2025