kruidjie-roer-my-nie [boodskap #130219] |
Sat, 07 March 2020 20:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kruidjie-roer-my-nie
Afbreking: kruid•jie-roer-my-nie
Selfstandige naamwoord: kruidjie-roer-my-nie
Meervoud: kruidjie-roer-my-nies
Betekenis:
• 'n Plant wat sy blare by aanraking vinnig kan toevou.
• Iemand wat gou aanstoot neem. 'n Kortgebonde persoon.
Gebruik:
• Daar is verskeie plante wat kruidjie-roer-my-nie genoem word.
• Hy is 'n regte kruidjie-roer-my-nie.
Vertaling:
Engels: touch-me-not; touchy person
Nederlands: kruidje-roer-mij-niet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|