Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kletskous
kletskous [boodskap #130212] Sat, 07 March 2020 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kletskous
Afbreking: klets•kous
Samestelling: klets(gesels) + kous


Selfstandige naamwoord: kletskous
Meervoud: kletskouse
Verkleinwoord: kletskousie
Meervoud van verkleining: kletskousies

Betekenis:
• Iemand wat baie (en soms vervelig) kan gesels.

Gebruik:
• Mens het baie tyd nodig as jy daar gaan kuier, sy is 'n regte kletskous.

Sinoniem:
• babbelkous

Vertaling:
Engels: chatterer, chatter-box, tattler
Nederlands: kletskous

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kindervriend
Volgende onderwerp: knapsakboer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:38:00 UTC 2025