Kaaskop [boodskap #130208] |
Sat, 07 March 2020 16:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kaaskop
Afbreking: Kaas•kop
Samestelling: Kaas + kop
Selfstandige naamwoord: Kaaskop
Meervoud: Kaaskoppe
Verkleinwoord: Kaaskoppie
Meervoud van verkleining: Kaaskoppies
Betekenis:
• 'n Nederlander, of meer spesifiek 'n Hollander.
Gebruik:
• Verskoon my Afrikaans, ek is 'n Kaaskop.
Vertaling:
Engels: Dutch person, Hollander
Nederlands: kaaskop
Nota:
• Kaaskop is nie 'n skelwoord in Afrikaans nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|