Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jobstrooster
jobstrooster [boodskap #130207] Sat, 07 March 2020 16:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
jobstrooster
Afbreking: jobs•troos•ter
Samestelling: Job + -s- + trooster


Selfstandige naamwoord: jobstrooster
Meervoud: jobstroosters

Betekenis:
• Iemand wie se poging om te troos sake eintlik vererger.

Gebruik:
• Moenie 'n Jobstrooster wees en allerhande niksseggende goed kwytraak nie.

Verwant:
• jobsbeproewing
• jobsbode
• jobsgeduld
• jobstrane
• jobstroos
• jobstyding

Vertaling:
Engels: Job's comforter
Nederlands: jobstrooster

Nota:
• Genoem na Job van die Bybel. In Job 16:2 noem hy sy vriende "hopelose troosters" omdat hulle woorde hom nie kan bemoedig nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Jeremia
Volgende onderwerp: Kaaskop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:38:19 UTC 2025