harmansdrup [boodskap #130198] |
Sat, 07 March 2020 10:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
harmansdrup
Afbreking: harmansdrup
Selfstandige naamwoord: harmansdrup
Meervoud: harmansdruppe
Betekenis:
• Iemand wat baie stadig en tydsaam is.
Gebruik:
• Ek is haastig en die harmansdrup agter die kasregister kom nie aan die gang nie.
Vertaling:
Engels: slowcoach
Nederlands: treuzelaar, treuzelkous
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|