grensbalie [boodskap #130193] |
Sat, 07 March 2020 06:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grensbalie
Afbreking: grens•ba•lie
Selfstandige naamwoord: grensbalie
Meervoud: grensbalies
Betekenis:
• 'n Kind wat gedurig huil.
Gebruik:
• Die grensbalie het huil-huil by sy ma aangekom.
Sinoniem:
• kermbalie
• skreeubalie
• tjankbalie
Vertaling:
Engels: cry‐baby, squealer, mewler
Nederlands: huilebalk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|