Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geluksvoël
geluksvoël [boodskap #130191] Fri, 06 March 2020 20:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
geluksvoël
Afbreking: ge•luks•vo•ël
Samestelling: geluk + -s- + voël


Selfstandige naamwoord: geluksvoël
Meervoud: geluksvoëls

Betekenis:
• Iemand wat dit baie gelukkig tref.

Gebruik:
• Hy was nog altyd 'n geluksvoël gewees.

Vertaling:
Engels: lucky person
Nederlands: geluksvogel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geldwolf
Volgende onderwerp: grensbalie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:34:08 UTC 2025