geldwolf [boodskap #130190] |
Fri, 06 March 2020 20:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geldwolf
Afbreking: geld•wolf
Samestelling: geld + wolf
Selfstandige naamwoord: geldwolf
Meervoud: geldwolwe
Betekenis:
• Iemand wat baie gierig na geld is. Persoon wat uitermate geldgierig is.
Gebruik:
• Wanneer die rieme styfgetrek word en die geldwolf op die voordeur uitkamp, moet daar ernstig planne beraam word om ekstra inkomste te verseker.
Sinoniem:
• geldliefhebber
• geldvraat
Vertaling:
Engels: greedhead, money‐grubber, scrape-penny
Nederlands: geldwolf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|