Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geitjie
geitjie [boodskap #130189] Fri, 06 March 2020 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Geitjie teen 'n muur.
'n Geitjie teen 'n muur.
geitjie
Afbreking: gei•tjie
Uitspraak: /ˈχəi.ki/


Selfstandige naamwoord: geitjie
Meervoud: geitjies

Betekenis:
• 'n Lelike, maar onskadelike soort akkedis van die familie Gekkonidae.
• 'n Baie kwaai vrou met 'n skerp tong.

Gebruik:
• Wetenskaplikes verwonder hulle oor die geitjie se vermoë om teen gladde oppervlakke op te klouter sonder om af te val!
• Sy is 'n regte geitjie.

Vertaling:
Engels: gecko; shrew, vixen
Nederlands: gekko

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ghwar
Volgende onderwerp: geldwolf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 05:09:50 UTC 2024