Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pampoenkop
pampoenkop [boodskap #130186] Fri, 06 March 2020 15:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pampoenkop
Afbreking: pam•poen•kop
Samestelling: pampoen + kop


Selfstandige naamwoord: pampoenkop
Meervoud: pampoenkoppe
Verkleinwoord: pampoenkoppie
Meervoud van verkleining: pampoenkoppies

Betekenis:
• Iemand wat nie baie slim is nie.

Gebruik:
• Die gereg is dit so eenvoudig dat enige pampoenkop dit kan maak.

Sinoniem:
• bobbejaan
• domkop
• domoor
• esel
• stommerik
• swaap

Vertaling:
Engels: pumpkin head
Nederlands: domkop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: esel
Volgende onderwerp: neul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:28:56 UTC 2025