selfie [boodskap #130181] |
Fri, 06 March 2020 07:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selfie
Afbreking: sel•fie
Selfstandige naamwoord: selfie
Meervoud: selfies
Betekenis:
• 'n Foto wat iemand van hom- of haarself neem.
Gebruik:
• 'n Selfie word gewoonlik met 'n selfoon of digitale kamera geneem.
• Die persoon wat die selfie neem sal dus self op die foto (in 'n spieël of met een of beide arms) sigbaar wees.
Verwant:
• fotobom
Vertaling:
Engels: selfie
Nederlands: selfie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|