dwarskop [boodskap #130179] |
Fri, 06 March 2020 06:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dwarskop
Afbreking: dwars•kop
Samestelling: dwars + kop
Selfstandige naamwoord: dwarskop
Meervoud: dwarskoppe
Verkleinwoord: dwarskoppie
Meervoud van verkleining: dwarskoppies
Betekenis:
• Iemand wat baie koppig en dwaas is.
Gebruik:
• Hy is 'n regte dwarskop.
Sinoniem:
• dwarsdrywer
• korrelkop
Afgelei:
• dwarskoppig
Vertaling:
Engels: cross-patch, disagreeable person
Nederlands: dwarskop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|