derdegelui [boodskap #130174] |
Fri, 06 March 2020 05:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
derdegelui
Afbreking: der•de•ge•lui
Samestelling: derde + gelui
Selfstandige naamwoord: derdegelui
Meervoud: –
Betekenis:
• Persoon wat altyd op die laaste oomblik iewers aankom. Iemand wat baie stadig en altyd laat is.
• Op die laaste oomblik. Die derde en laaste keer wat 'n klok lui.
Gebruik:
• Hy is 'n regte derdegelui.
• Die volgende môre slaan hy die ontbyt oor en sluip eers met derdegelui by die kerkdeur in.
Vertaling:
Engels: third rung
Nederlands: derde beltoon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|