Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bullebak
bullebak [boodskap #130173] Thu, 05 March 2020 20:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bullebak.
'n Bullebak.
bullebak
Afbreking: bul•le•bak


Selfstandige naamwoord: bullebak
Meervoud: bullebakke

Betekenis:
• Iemand wat ander afknou. 'n Onbeskofte, nors, geniepsige en baasspelerige persoon

Gebruik:
• As 'n mens die probleem ignoreer sal die vergryp bly voortduur en die bullebak sal later meer slagoffers kies.

Sinoniem:
• afknouer
• boelie
• tiran

Afgelei:
• bullebakkery
• bullebakgedrag
• kuberbullebak

Vertaling:
Engels: bully, jerk, churl, bugbear, surly fellow
Nederlands: bullebak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buffel
Volgende onderwerp: derdegelui
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:23:45 UTC 2025