boekwurm [boodskap #130171] |
Thu, 05 March 2020 20:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boekwurm
Afbreking: boek•wurm
Samestelling: boek + wurm
Selfstandige naamwoord: boekwurm
Meervoud: boekwurms
Verkleinwoord: boekwurmpie
Meervoud van verkleining: boekwurmpies
Betekenis:
• 'n Persoon wat alewig met sy neus in 'n boek sit. Iemand wat aaneen boeke lees.
Gebruik:
• Hy is 'n regte boekwurm.
Sinoniem:
• bibliofiel
• boekvraat
Vertaling:
Engels: bookworm
Nederlands: boekenwurm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|