Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bittereinder
bittereinder [boodskap #130168] Do, 05 Maart 2020 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20806
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bittereinder
Afbreking: bit•ter•ein•der


Selfstandige naamwoord: bittereinder
Meervoud: bittereinders
Verkleinwoord: bittereindertjie
Meervoud van verkleining: bittereindertjies

Betekenis:
• Iemand wat aanhou veg tot op die laaste.

Gebruik:
• In die Anglo-Boereoorlog wat hierna uitbreek, is Freek 'n bittereinder en Petrus 'n joiner.

Sinoniem:
• aanhouer
• dappereinder

Vertaling:
Engels: die-hard
Nederlands: bittereinder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: draakagtig
Volgende onderwerp: blinkoog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 16:02:57 MGT 2024