Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » draakagtig
draakagtig [boodskap #130167] Thu, 05 March 2020 18:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
draakagtig
Afbreking: draak•ag•tig


Byvoeglike naamwoord: draakagtig
Attributief: draakagtige

Betekenis:
• Wat soos 'n draak lyk of die eienskappe van 'n draak het.

Gebruik:
• Die draakagtige onderwyseres het die leerlinge die skrik op die lyf gejaag.

Vertaling:
Engels: dragon-like
Nederlands: draakachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ysterhout
Volgende onderwerp: bittereinder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:52:31 UTC 2025