Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ysterhout
ysterhout [boodskap #130166] Thu, 05 March 2020 17:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ysterhout in Kaapstad.
'n Ysterhout in Kaapstad.
ysterhout
Afbreking: ys•ter•hout
Samestelling: yster + hout


Selfstandige naamwoord: ysterhout
Meervoud: ysterhoute
Verkleinwoord: ysterhoutjie
Meervoud van verkleining: ysterhoutjies

Betekenis:
• 'n Immergroen boom van die genus Olea met 'n besonder swaar en digte hout.

Gebruik:
• Anderkant die witpeer staan nog een met sy takke verstrengel in 'n ysterhout soos vashou aan mekaar. [Toorbos, Dalene Matthee, 2003, p173:]

Sinoniem:
• swartysterhout
• witboekenhout

Vertaling:
Engels: black ironwood
Nederlands: zwart ijzerhout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stadigaan
Volgende onderwerp: draakagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:24:43 UTC 2025