stadigaan [boodskap #130165] |
Thu, 05 March 2020 17:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stadigaan
Afbreking: sta•dig•aan
Samestelling: stadig + aan
Bywoord: stadigaan
Betekenis:
• Om geleidelik en met weinig spoed vorentoe te beweeg. 'n Trae dog sekere ontwikkeling.
Gebruik:
• Dit is moontlik om stadigaan bo die letsels van jou grootwordjare uit te styg.
Sinoniem:
• allengs
• allengskens
• gaandeweg
• geleidelik
• langsaam
• langsamerhand
• stadigies
Vertaling:
Engels: slowly, gradually, little by little
Nederlands: langzaam, langzamerhand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|