Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bakvissie
bakvissie [boodskap #130162] Thu, 05 March 2020 14:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bakvissie
Afbreking: bak•vis•sie
Samestelling: bak + vissie


Selfstandige naamwoord: bakvissie
Meervoud: bakvissies

Betekenis:
• 'n Jong meisie tussen 14 en 18 jaar.

Gebruik:
• Sy giggel soos 'n bakvissie.

Sinoniem:
• flaarsie (verouderd)
• meisiekind
• tienermeisie

Antoniem:
• botterbulletjie

Vertaling:
Engels: chit of a girl, flapper
Nederlands: bakvis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: babbelkous
Volgende onderwerp: bangbroek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:17:40 UTC 2025