asjas [boodskap #130160] |
Thu, 05 March 2020 06:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
asjas
Afbreking: as•jas
Samestelling: as + jas
Selfstandige naamwoord: asjas
Meervoud: asjasse
Verkleinwoord: asjassie
Meervoud van verkleining: asjassies
Betekenis:
• Iemand wat lomp en onhandig is; 'n (klein) sukkelaar.
Gebruik:
• Hy is 'n regte asjas.
Sinoniem:
• domkop
• deugniet
• nar
• niksnut
• vabond
Vertaling:
Engels: good-for-nothing, nincompoop
Nederlands: oelewapper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|