amasone [boodskap #130158] |
Wed, 04 March 2020 17:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
amasone
Afbreking: a•ma•so•ne
Selfstandige naamwoord: amasone
Meervoud: amasones
Betekenis:
• 'n Strydlustige vrou; sterk gespierde vrou of vrou wat haar mannetjiesagtig gedra.
Gebruik:
• Sy is 'n regte amasone.
Vertaling:
Engels: amazon
Nederlands: amazone
Nota:
• Afgelei van die Amasones, 'n nasie van vroulike vegters in die Griekse mitologie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|