witels [boodskap #130152] |
Wed, 04 March 2020 14:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
witels
Afbreking: wit•els
Samestelling: wit + els
Selfstandige naamwoord: witels
Meervoud: witelse
Verkleinwoord: witelsie
Meervoud van verkleining: witelsies
Betekenis:
• Boom wat in strome in die Wes-Kaap en woude vanaf Bettysbaai tot by Port Elizabeth voorkom, Platylophus trifoliatus.
Gebruik:
• Die witels is by uitstek 'n boom van rivierhabitatte en een van talle boomspesies van die Knysnawoud.
Sinoniem:
• witelsboom
Vertaling:
Engels: white alder, white-els
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|