Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wenteltrap
wenteltrap [boodskap #130151] Wed, 04 March 2020 13:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Wenteltrap.
'n Wenteltrap.
wenteltrap
Afbreking: wen•tel•trap
Samestelling: wentel + trap
Uitspraak: /ˈvɛn.təlˌtrap/


Selfstandige naamwoord: wenteltrap
Meervoud: wenteltrappe
Verkleinwoord: wenteltrappie
Meervoud van verkleining: wenteltrappies

Betekenis:
• 'n Trap wat soos 'n spiraal na bo lei.

Gebruik:
• Hoë torings het gewoonlik 'n hysbak of wenteltrap.

Sinoniem:
• draaitrap
• spiltrap

Vertaling:
Engels: winding staircase, spiral staircase
Nederlands: wenteltrap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: winkeluitruster
Volgende onderwerp: witels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:51:34 UTC 2025