winkeluitruster [boodskap #130150] |
Wed, 04 March 2020 13:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
winkeluitruster
Afbreking: win•kel•uit•rus•ter
Samestelling: winkel + uitruster
Selfstandige naamwoord: winkeluitruster
Meervoud: winkeluitrusters
Betekenis:
• Iemand wat die toebehore in 'n winkel aanbring.
Gebruik:
• Hy het as 'n winkeluitruster op die dorp gewerk.
Vertaling:
Engels: shop outfitter
Nederlands: winkeluitruster
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|