vrywilliger [boodskap #130149] |
Wed, 04 March 2020 13:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vrywilliger
Afbreking: vry•wil•li•ger
Selfstandige naamwoord: vrywilliger
Meervoud: vrywilligers
Verkleinwoord: vrywilligertjie
Meervoud van verkleining: vrywilligertjies
Betekenis:
• Iemand wat uit vrye wil aan iets meewerk.
Gebruik:
• Daar is verskeie maniere waarop jy as vrywilliger by die inisiatief betrokke kan raak.
Vertaling:
Engels: volunteer
Nederlands: vrijwilliger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|