vondeling [boodskap #130147] |
Wed, 04 March 2020 12:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vondeling
Afbreking: von•de•ling
Selfstandige naamwoord: vondeling
Meervoud: vondelinge
Verkleinwoord: vondelinkie
Meervoud van verkleining: vondelinkies
Betekenis:
• Iemand wat gevind word, gewoonlik 'n onwelkome kind wat iewers gelos is.
Gebruik:
• Die polisie soek na die vondeling se ma.
Vertaling:
Engels: foundling, abandoned child
Nederlands: vondeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|