virtuoos [boodskap #130146] |
Wed, 04 March 2020 12:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
virtuoos
Afbreking: vir•tu•oos
Selfstandige naamwoord: virtuoos
Meervoud: virtuose
Betekenis:
• 'n Baie begaafde kunstenaar op die gebied van sang of die bespeling van musiekinstrumente.
Gebruik:
• Daar word algemeen aanvaar dat die violis Niccolò Paganini (1782-1840) die eerste groot virtuoos van die Romantiek was.
Vertaling:
Engels: virtuoso
Nederlands: virtuoos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|