| veldwagter [boodskap #130145] |
Wo., 04 Maart 2020 12:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veldwagter
Afbreking: veld•wag•ter
Samestelling: veld + wagter
Selfstandige naamwoord: veldwagter
Meervoud: veldwagters
Verkleinwoord: veldwagtertjie
Meervoud van verkleining: veldwagtertjies
Betekenis:
• Iemand wat toesig hou oor gebiede waar bosse en diere is.
Gebruik:
• Die veldwagter het 'n stroper in die Kruger Nasionale Park aangekeer.
Sinoniem:
• wildbewaarder
Afgelei:
• hoofveldwagter
Vertaling:
Engels: ranger
Nederlands: veldwachter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|