kapelaan [boodskap #130144] |
Wed, 04 March 2020 11:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kapelaan
Afbreking: ka•pe•laan
Selfstandige naamwoord: kapelaan
Meervoud: kapelane, kapelaans
Verkleinwoord: kapelaantjie
Meervoud van verkleining: kapelaantjies
Betekenis:
• 'n Predikant wat vir die leër sorg.
Gebruik:
• Die kapelaan se taak was om die Woord van God te bedien aan lede van die SAW met die oog op godsdiensweerbaarheid.
Afgelei:
• kapelaanskap
• kapelaan-generaal
Vertaling:
Engels: chaplain
Nederlands: kapelaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|