Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tydgenoot
tydgenoot [boodskap #130140] Wed, 04 March 2020 11:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tydgenoot
Afbreking: tyd•ge•noot
Samestelling: tyd + genoot


Selfstandige naamwoord: tydgenoot
Meervoud: tydgenote
Verkleinwoord: tydgenootjie
Meervoud van verkleining: tydgenootjies

Betekenis:
• Iemand wat in dieselfde tyd as 'n ander leef of geleef het.

Gebruik:
• Mursilli II van die Hetitiese Ryk was 'n tydgenoot van Seti I van Egipte.

Vertaling:
Engels: contemporary
Nederlands: tijdgenoot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: erflater
Volgende onderwerp: vegetariër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 00:00:37 UTC 2025