erflater [boodskap #130139] |
Wed, 04 March 2020 11:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
erflater
Afbreking: erf•la•ter
Selfstandige naamwoord: erflater
Meervoud: erflaters
Betekenis:
• Iemand wat sy besittings as erfenis nalaat.
Gebruik:
• Die testament moet aan die einde deur die erflater of deur iemand anders in sy teenwoordigheid en in opdrag van die erflater onderteken word.
Sinoniem:
• testateur
• testatrise
Antoniem:
• erflaatster (vroulik)
Vertaling:
Engels: testator
Nederlands: erflater
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|